top of page
IMG_9735.HEIC

Welkom by

Padel @ Die Kantoor

Toernooie / Sosiale dae:

2 Mei: Mans Mix&Match

15 Mei: Dames Ginbledon

Winter-Toernooi:

1 Aug - 31 Okt

Kroeg Specials: 

Castle Lite 410ml R28

Draught blikkies R35

KWV 5 Jaar Special R80

Ons Ure

Maandae - Vrydae 05:00-22:00

Saterdae 07:00-22:00

Sondae 07:00-19:00

Scroll asseblief af om die "nie piek" tye ook te sien.

Karwas

Ons karwas is hier vir jou gemak en jou wiele se plesier. Ons dienste behels 'n basiese buite skrop, binne stofsuig en stof afvee, en ons het 'n "ceramic coating" wat alle voordele het. Ons het ook 'n "Ozone" behandeling wat enige reuk uit jou voertuig sal verwyder. 

Oefenbof

Kom swaai jou gholfstokke en slaan tot 300m op ons oefenbof. Ons gras is uit die boonste rakke uit en reg om jou voorgee met gemak te laat sak.

Eet & Drink

Kom geniet 'n paar koues en 'n versnappering wat jou sal laat kom vir nog.

Gholf Sim (Coming soon)

Ervaar topklas gholf simulator-fasiliteite – binnekort beskikbaar by Die Kantoor!

unnamed.jpg

Bel of Whatsapp

072 683 0625

E-pos

Volg ons op sosiale media

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
  • Instagram

© 2023 by Kantoor Padel. All rights reserved.

bottom of page